top of page

STANDERS IN TANZANIA

Christ Centred Churches Among all African People

logo-outline.png

Ons is 'n gesin met die roeping om die onbereikte mense in Afrika met die Evangelie van Jesus Christus te bereik.

Ons streef daarna om dit te doen deur op praktiese maniere die liefde van Christus te leef, en om by die opleiding van nuwe bekeerlinge betrokke te wees.

* Dissipelskap.

* Waterbronne en pompe.

* Vrouebediening.

* Kinderbediening.

* Vaardigheidsopleiding.

IMG_8878.JPG

VIDEO

bottom of page